Nelson mandela biografie in afrikaans
See full list on af.eferrit.com!
Nelson Mandela
Nelson Rolihlahla Mandela (* 18 Julie1918; † 5 Desember2013[3]) was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika.
Nelson mandela biografie in afrikaans
Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg.
Vroeëre lewe
Rolihlahla Mandela is op 18 Julie 1918 in Mvezo, in die Transkei in die destydse Unie van Suid-Afrika, gebore. Op die ouderdom van sewe jaar oud in Qunu word hy die eerste lid van sy familie wat skool toe gaan.
Hier ontvang hy sy Engelse noemnaam, "Nelson", van 'n onderwyseres.
Nelson mandela biography in afrikaans
Ná matriek studeer Mandela aan die Universiteit van Fort Hare, waar hy Oliver Tambo ontmoet, 'n lewenslange vriend en later kollega in die stryd ("struggle") om die bevryding van die agtergeblewe volke van Suid-Afrika.
Politieke bedrywighede
Reeds as jeugdige en student verset Mandela hom teen regeringsoptrede wat die swart bevolking hul politieke, maatskaplike en ekonomiese regte ontneem. In 1942 word Mandela lid van die ANC en, saam met kamerade soos Wal